Veilige Tuinwoonstel – 'n Tuiste Weg Van Die Huis
Volledig gemeubileerde, selfsorg-tuinwoonstel beskikbaar vir maandelikse huur, ideaal vir 'n enkellopende werkende professionele persoon wat 'n veilige en gemaklike tuiste weg van die huis soek.
Hierdie privaat en goed ingerigte woonstel bied 'n rustige oop uitsig en 'n ontspanne leefomgewing, perfek na 'n besige werksdag.
Ingesluite dienste:
Wasgoed en skoonmaak een keer per week
Veilige onderdakparkering
Water ingelsluit by huur
Vooruitbetaalde elektrisiteit
Gerieflik geleë naby alle geriewe en slegs 7 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Bykomende besonderhede:
Deposito vereis
Terme en voorwaardes geld
?? Skakel om 'n besigtiging te reël en geniet 'n gemaklike, moeitevrye verblyf.