Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State ID 1248405
Apartment/Flat
1.0
1
Hierdie uiters netjiese, een slaapkamer is beskikbaar vir n enkel lopende persoon. Die eenheid is stylvol gemeubileerd, insluitend TV en wasmasjien. Gerieflik naby Winkelsentrums, gyms asook verskeie ander winkels. Voldoende onderdak parkering. Ongelukkig geen troeteldiere aangesien daar nie n tuintjie is nie. Wi-fi, water en elektrisiteit (tot R600) is ingesluit.
Realty Group
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it