Hierdie netjiese, ruim gesinshuis bied gemaklike leefruimtes en uitstekende geriewe vir die hele gesin.
? Eiendomskenmerke: ? 4 Groot slaapkamers met ingeboude kaste
? Ruim sitkamer
? Groot eetkamer
? Kombuis met ingeboude kaste
? 2 Badkamers
• Hoofbadkamer met stort
• Tweede badkamer met bad
? Dubbelmotorhuis
? Skadunet parkeerplek agter die huis
? Groot erf met vrugtebome
? Boorgatwater
? Koopkrag-elektrisiteit
?? Let wel: Geen stoof ingesluit nie.