Montana, Pretoria North, Gauteng ID 1232139
Apartment/Flat
1.0
1
50m2
Moderne Grondvloer-Eenheid Te Huur – Montana Hierdie stylvolle en volledig toegeruste eenheid is ideaal geleë – net ’n klipgooi vanaf Chamberlains Montana! Die eenheid bied moderne leefgemak in ’n veilige kompleks, perfek vir enkelbewoners of paartjies wat op soek is na gerief en styl. Kenmerke: Grondvloer-eenheid met privaat ingang Groot slaapkamer met ingeboude kaste Moderne oopplan-sitkamer en 'n stylvolle kombuis Netjiese badkamer Slim TV (flat screen) ingesluit Wi-Fi is by die huur ingesluit Een oop parkeerplek onder afdak (eerste-gekry, eerste-bedien) – volop besoekersparkeerplek beskikbaar Sekuriteit by toegangshek en veilige omgewing Spesiale Aanbod: Teken 'n 12-maande kontrak en ontvang die eerste maand GRATIS huur! Moenie hierdie geleentheid misloop nie – moderne gemak, uitstekende ligging en bonusse wat jou laat glimlag. Kontak ons vandag om te besigtig! Let wel dis nie a aftree oord soos dit se nie, dis normale units, en jys welkom!
Kingdom Real Estate
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it