Kleinfontein A H, Benoni, Gauteng ID 1351858
House
2.0
3
150m2
Hierdie netjiese en ruim gesinswoning bied gemak, veiligheid en ’n rustige leefstyl in die gewilde Kleinfontein Kultuurdorp. Met sy oopplan uitleg en groot tuin is dit die perfekte huis vir ’n gesin wat ’n kalm en gemeenskaplike leefstyl waardeer.
Water: Tot en met 17kl per maand ingesluit en elektrisiteit: "Prepaid"
Spesifikasies: 3 slaapkamers 2 badkamers Groot oopplan sitkamer & kombuis – ideaal vir gesins- en kuiergeleenthede Aparte opwaskamer 2 motorhuise plus ekstra parkering vir 2 voertuie Goed versorgde tuin met lae onderhoud Dierevriendelik vir klein hondjies (geen katte word toegelaat in Kleinfontein nie) Beskikbaar vanaf 1 September 2025
Hoekom hierdie huis? Veilig en stil kultuurdorp-omgewing Gemeenskaplike atmosfeer – ideaal vir gesinne Naby aan hoofpaaie en geriewe
Real Estate Services
For your convenience you will be automatically added to our area alerts.
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it