Wolmaransstad, Wolmaransstad, North West ID 1110611
House
3.0
4
2855m2
HIERDIE RUIM "OFF THE GRID" 4 SLAAPKAMER LEEFHUIS, MET 3 BADKAMERS EN WOONSTEL IS IETS UIT 'N ANDER WêRELD, 'N MOET SIEN EN HET TALLE ANDER PLUSPUNTE EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE INGANGS PORTAAL ONTSPANNINGS HOEKIE VIR DIE VROU OOPPLAN KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE EN ALBA GAS STOOF MET ELEKTRIESE OOND EN "EXTRACTOR FAN" EET, SIT / TV KAMER PATIO WAT UITSTAP IN DIE TUIN STUDEERKAMER DIE GROOTTE VAN 'N SLAAPKAMER MET INGEBOUDE KASTE WOONSTEL AANGRENSEND AAN DIE HUIS 4 SLAAPKAMERS WAT DIE WOONSTEL SE KAMER INSLUIT - MET INGEBOUDE KASTE HOOFSLAAPKAMER HET INSTAP AANTREK KAMER EN EN-SUITE BADKAMER MET BAD, WASBAK, TOILET EN STORT EN INGEBOUDE KASSIE HOUTPRIEëL WAT OOR DIE PATIO VAN DIE HOOFSLAAPKAMER SE SKUIFDEUR OPGESIT IS EN UITSTAP OP DIE TUIN 3 BADKAMERS WAT DIE WOONSTEL SE BADKAMER INSLUIT GASTE BADKAMER BEVAT 'N WASBAK, BAD EN STORT MET INGEBOUDE KASSIE APARTE GASTE TOILET MET HANDE WASBAKKIE WOONSTEL SE BADKAMER BESTAAN UIT STORT, TOILET, WASBAK EN INGEBOUDE KASSIE VEILIGHEIDS BARRIES WAT LEEFAREA VAN DIE SLAAPKAMERS SKEI WASKAMER MET GERIEWE VIR WASGOED WAS OPWAS MET INGEBOUDE KASTE, 4 PLAAT TOONBANK STOOF MET DUBBELE OOND INGEBOUDE KASTE IS REGDEUR DIE HUIS LUGVERKOELING REGDEUR DIE HUIS LAMINEER VLOERE SOWEL AS TEëLS ALIMINIUM VEILIGHEIDS HEKKE "SLAM LOCK" IN EN OM DIE HUIS ALIMINIUM DIEFWERING "SLAM LOCK" VOOR ALLE VENSTERS SOLAR KAMER TOEGERUS MET VICTRON ENERGY SOLAR SISTEEM - EIENDOM IS 80% OP SOLAR SISTEEM OORGESWAAI (OFF THE GRID) BAIE GROOT KRAGOPWEKKER, STERK GENOEG OM DIE HELE HUIS PLUS BURE SE KRAG TE TREK VIR BEWOLKTE DAE 2 X 10 000 LITER OPGAAR WATER TENKS MET DRUKPOMP TOEGERUS BOORGAT GEVESTIGDE TUIN MET BESPROEIINGS STELSEL OP DIE ERF IN WERKENDE KONDISIE ALARM STELSEL GEKOPPEL AAN MONITERING BEAMS RONDOM DIE HUIS ELEKTRIESE OMHEINING KAMERA STELSEL RONDOM DIE HUIS GEKOPPEL AAN CCTV PLUS KAMERA WAT UITKYK OP DIE PAD SOLAR KOLLIGTE RONDOM DIE HUIS DUBBELE TOESLUIT MOTORHUIS TUSSEN HUIS EN SOLAR KAMER OOK ENKEL PARKEER PLEK MET ELEKTRIESE ROLDEUR ONDERDAK PARKERING BUITE GEBOU MET 2 BEDIENDE KAMERS TOEGERUS MET TOILET, WASBAK, STORT EN WASGOED TROG SKEIDINGS HEKKE TUSSEN DIE VOOR EN AGTER ERF ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER OORDRAGKOSTES IS OP KOPER KONTAK ONS GERUS VIR BESIGTIGING OF ENIGE VERDERE NAVRAE JANNETTA 071 484 8128
Van Niekerk Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it