Wolmaransstad, Wolmaransstad, North West ID 524832
House
2.0
3
1427m2
HIERDIE STEWIGE RUIM HUIS IS 'n BAIE GOEIE KOOP VIR DIE GESIN WAT OP SOEK IS NA IETSIE WAT SENTRAAL EN IN 'n VEILIGE AREA GELEë IS 3 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER 2 VOLLEDIGE BADKAMERS GETEEL APARTE TOILET INGANGS PORTAAL INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS 2 GROOT VERKOELINGS EENHEDE WAT HUIS VOORSIEN VAN WARM OF KOUE LUG GROOT OOPPLAN KOMBUIS MET INGEBOUDE KASTE WASKAMER AANGRENSEND AAN DIE KOMBUIS INSTAP SPENS STAP DEUR KOMBUIS IN DUBBEL MOTORHUIS IN EETKAMER - LOOP UIT OP PATIO TV KAMER - LOOP UIT OP PATIO SITKAMER STUDEERKAMER / KANTOOR MET INGEBOUDE KASTE ALARM STELSEL BINNE EN BUITE DIE HUIS STOORKAMER BUITE DIE HUIS VIR GEREEDSKAP BUITE TOILET MET WASBAK DUBBEL MOTORHUIS BOORGAT IN WERKENDE KONDISIE BESPROEIING STELSEL GEKOPPEL OP BOORGAT ELEKTRIESE SERTIFIKAAT SAL VOORSIEN WORD OORDRAG KOSTES IS OP KOPER HUIS IS GELEë IN 'n VEILIGE AREA BINNE LOOP AFSTAND VAN DIE KERK, HOëRSKOOL EN PICK 'N PAY
Van Niekerk Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it