Die ongelooflike prentjiemooi plaas en n lus vir die oog, is gelee op die stilbaai pad vanaf die N2.
Plaas het onbeperkte potensiaal.
Kom bou jou eie droom huis met die pragtige uitsig, waar rus en vrede jou omvou.
- 2 x huise, waarvan 1 gebruik word vir die stoor van patats. En 1 x werkers huis.
Daar is 30 Hektaar bewerkbare lande.
Die plaas verleen hom tot verbouing van graan en die boer van beeste, skape. (Skape moet in kampe toegemaak word vir beskerming teen rooi jakkalse.)
Ekstra inkomste kan genereer word met Dekriet en hout verkope
- N groot pluspunt is die fonteinwater wat deur die plaas loop en die asemrowende uitsig op die berge.
Vir meer inligting en besigtiging kontak ons gerus.
Dit is n Boedel Plaas, Eksekuteurs brief ontvang, net 30 dae vir Offers. Niks minder as R5,250,000.00- Soos instruksie ontvang 13/10/2025. Tyd tot 13/11/2025