Loading
5 Bedroom Property for Sale in Outeniqua Strand Western Cape

R5 300 000
video
video
video
video

Property features

  • R5 300 000
  • 5 Bedrooms
  • 3.0 Bathrooms
  •  Living Room/s
  • Garage for 2  car/s
  • Outside Parking for 2 car/s
  • Rates 
  • Fibre
  • Pet Friendly
  • Garden
  • Dining Room

Property Details

Ligging, Ligging, Ligging! Wanneer kwaliteit afwerking, pynlike instandhouding en die perfekte ligging vir jou belangrik is, dan moet jy hierdie pragtige familie woning met 'n waardevolle, grondvloer woonstel oorweeg! Oupa en ouma kan baie gerieflik saam met die familie hier kom woon om die rustigheid en natuurskoon van Outeniquastrand en Groot Brakrivier te geniet OF verdien heerlike ekstra inkomste met die volledig toegeruste woonstel - vakansie verhuring of langtermyn. Daar is selfs 'n baie handige tuis kantoor op grondvlak, apart van die huis, indien jy bevoorreg is om tuis te kan werk. Die 5kW inverter, die 8kWh battery en sonpanele gaan jou nie net geld bespaar nie, maar jy gaan altyd krag hê om jou huis en kantoor funksioneel te hou. Daar is selfs 'n hitte-pomp gekoppel aan die twee geysers om deurentyd warm water te hê. Al die vertrekke in hierdie huis het groot vensters wat die son & natuurlike lig in die huis laat instroom. Op die boonste vloer is die baie goed toegeruste kombuis oopplan met die eetkamer en die familie kamer. Die smeulstofie in die middel van die vertrek verseker dat die hele leefarea heerlik warm is tydens die winter maande. Die ruim onderdak balkon vloei vanuit die familie kamer (en ook die hoofslaapkamer) en bied beperkte see uitsig. Die woonhuis se 3 slaapkamers en 2 vol badkamers voltooi die boonste vloer se uitleg. Die 10 000 liter water tenks (reënwater) met 'n drukpomp gee genoeg kapasiteit om die mooi tuin in top kondisie te hou. Klink hierdie na jou huis? Skakel ons om jou private besigtiging te reël.

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it