Hierdie pragtige 2 slaapkamer 1 badkamer woonstel is nuut in die mark om te verkoop!
In Moregloed Pretoria!
2 heerlike ruim kamers, groot sitkamer en eetkamer. Oulike kombuisie met die potensiaal om oop te breek en groter te maak. Die blok word baie skoon en netjies gehou.
Jy het ook jou eie garage.
Skakel ons gerus om te kom kyk!
Diamond Peak Real Estate Verkope