Loading
2 Bedroom Property for Sale in Mookgopong Limpopo

R1 500 000
video
video
video
video

Property features

  • R1 500 000
  • 2 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • 0 Living Room/s
  • Garage for 1  car/s

Property Details

Hierdie pragtige, netjiese en ruim 2 slaapkamer meenthuis is gelee in Die Oog Aftreelandgoed. Die huis bied 'n netjiese kombuis met netjiese ingeboude kaste, kompleet met graniet blaaie en plek vir 'n wasmasjien of skottelgoed wasser. Die sitkamer is ruim en lig met lieflike sonskyn wat deur die skuifdeure vanaf die private tuintjie skyn. Daar is ook genoeg spasie vir 'n eetkamer tafel waar mens gerieflik kan aansit vir ete. Albei badkamers is baie netjies met vloer en muur teels. Beide kamers is baie gerieflik in grootte met genoeg ingeboude kaste. Die tuin is grasgroen en baie mooi onderhou. Die pragtige aftree oord bied sekuriteit en vrede vir die mense wat graag wil aftree in 'n veilige, mooi plek waar hul nog steeds 'n lekker aktiewe leefstyl kan handhaaf. Daar is swembaddends, borrelbaddens en meer as genoeg spasie vir rondstap tot by die dam op die groot landgoed, reg in die middel van die Bosveld met 'n idilliese klimaat dwarsdeur die jaar. Die Oog het 'n volledige gesondheids sentrum wat tuissorg en verswakte-sorg aanbied. Sekuriteit is uitstekend by Die Oog, die hele landgoed is omhein met elektriese draad, daar is 24 uur toegangs kontrole en sekuriteits wagte wat streng toegansmaatreels toepas. Daar is solar geinstalleer, met 'n backup water sisteem en daar is ook 'n boorgat op die landgoed. Hierdie eenheid is ideall vir beleggers of mense wat op 'n later stadium eers beplan om daarheen te trek omrede die verkoper die eenheid vir 1 jaar sal huur. Rus vir jou siel. Skakel my gerus om die pragtige eenheid te besigtig.

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it