;
Loading
2 Bedroom Property for Sale in Kleinfontein Gauteng

R 850 000
video
video
video
video

"Lekka"

Property features

  • R 850 000
  • 2 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • 0 Living Room/s
  • Garage for 0  car/s
  • Levies 
  • Rates 

Property Details

Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton. Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Hierdie pragtige siersteen eenheid is geleë in die Nedersetting. Hierdie meenthuis bied die volgende: 2-Slaapkamers, 2-Badkamers, Kombuis, Oopplan Leefarea, , n afdak en n netjiese tuin. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Hashtags

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it