;
Loading
2 Bedroom Property for Sale in Kleinfontein Gauteng

R1 182 500
video
video
video
video

"Let me be there for your family"

Property features

  • R1 182 500
  • 2 Bedrooms
  • 1.0 Bathrooms
  • 0 Living Room/s
  • Garage for 1  car/s
  • Outside Parking for 1 car/s
  • Levies 
  • Rates 

Property Details

Meenthuis Te Koop in Kleinfontein Afree-Oord vir slegs R1,250,000 net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige eenheid is geleë in n aftree-oord en Kopers moet ten minste 55 jaar oud wees om te kan koop in hierdie oord. Hierdie siersteen meenthuis is n hoekeenheid en bied die volgende: 2-Slaapkamers, 1 Volbadkamer, Kombuis, oopplan 2 leefareas, n sonkamer, 1-toesluitmotorhuis, ekstra vertrek of stoor, n afdak en n netjiese tuin. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgense Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Skakel een van ons Agente vandag vir meer informasie.

Hashtags

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it