Gouda, Tulbagh, Western Cape ID 1179011
Commercial
0.0
11
2142m2
In the area of Gouda, there is a boutique HOTEL for sale with a running business with 5 income streams. (T&C) It is very popular for tourists and locals for their weekly entertainment with top artists in their theatre. A must-see and A must investigate! bottle store (t&c) Reception Dining room/restaurant/canteen Historical Bar area Theatre - seats 140 separate house with 4 self-catering units 11 bedrooms - 5 ensuite Pool and many more 5 INCOME STREAMS with this Running concern with furniture included (t&c) Give me a call and I will guide you through this amazing opportunity. Eksklusiewe Boutique Hotel in Gouda 10 km vanaf Tulbach met Gewilde Teater, Historiese Kroeg & Selfsorg Eenhede – Geleë in die Hart van die Boland! Hierdie een-in-’n-miljoen eiendom bied ‘n ongeëwenaarde belegging in die gasvryheids- en vermaaklikheidsbedryf. Geleë in die pragtige, skilderagtige Boland, slegs ‘n uur se ry vanaf Kaapstad, is hierdie gevestigde onderneming geliefd onder plaaslike en internasionale besoekers. ? Eiendom Hoogtepunte: Bele in die eiendom met 5 inkomste strome Ten volle gemeubileerd Hotel met luukse verblyf - 5 Inkomste strome Teater – ‘n gewilde venue vir Suid-Afrikaanse kunstenaars Historiese Kroeg & BOTTELSTOOR met karakter en sjarme Kantien – ‘n sosiale kuierplek met ‘n unieke atmosfeer In aparte woning 4 Selfsorg Eenhede – perfekte geleentheid vir ekstra inkomste 11 Boutique kamers Met ‘n ryk geskiedenis en ‘n lojale kliëntebasis is hierdie ‘n uitmuntende geleentheid vir ‘n entrepreneur of belegger wat ‘n suksesvolle onderneming wil oorneem. ?? Redes om te belê: ?? Goed gevestigde handelsnaam en lojale kliënte ?? Toerisme-aantreklikheid met ‘n unieke aanbod ?? Hoë inkomstepotensiaal deur verskeie inkomstestrome ?? Ideale ligging vir plaaslike en internasionale besoekers An Opportunity of a lifetime! Great property investment and a great business opportunity
Jawitz Franschhoek, Paarl and Wellington
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it