;
Eldoraigne, Centurion, Gauteng ID 693384
House
2.0
5
1400m2
BOOMED OFF AREA FOR 25 YEARS 24 uur sekuriteit maar nie teen Estate pryse. Show house only by Appointment. Location!! Jy wil graag deel wees van hierdie gesogde gemeenskap. Die Boomed area is al 25 jaar suksesvol in werking. Hier stap die gesinne saans met hul troeteldiere, draf die flukse fikses en nog baie meer. Ons area is deel van die loodsprogram vir herwinning. In die middel van al die gesogde Laer en Hoërskole. Jy ry soggens teen die verkeer. Veilig en sentraal. Wat meer kan jy vra? Idiaal vir 'n eie besigheid tuis. Hierdie huis is stewig gebou, dubbel volume eiendom met ekstra groot ruim vertrekke. Al die slaapkamers kyk noord so die eiendom is warm in die winter. 'n Lieflike, ou ingeboude koolstoof. Hoë plafonne wat ruimte skep. Die leefarea maak oop op 'n pragtige kuierstoep en 'n groot swembad met 'n ekstra lapa. Genoeg parkering onder die tandem afdak vir 'n karavaan, sleepwaentjie en nog meer. 'n Groentetuin agter in die erf. 'n Gevestigde tuin met ou groot bome. Kom ontdek die juweel wat net afgestof moet word. Soveel potensiaal!!! In the middle of all the main schools in the area. Bakenkop, Zwartkop, Hennopspark, Springvale, Kabouterland, Springbokkie. Close to all the Main Routes, Shopping Centres and Schools: Centurion Mall, Life Style, Mall at Reds, Saxby Shopping Centre, Bakenkop Shopping Centre. * Secure Boomed of area with Low Levies * Kitchen with gas hob and eye level oven * Open pan living area * Dinning room * TV Room * Formal lounge * Double Garage * Double carport * Swimming Pool * Patio with a build-in braai and outside bar * 4 Bedrooms with study * 2 Full Bathrooms with separate Guest toilet * Solar Geyser * Open plan Living Area with old Fireplace * Kitchen with Gas Hob and Electric Oven * Solar ( 6 Panels and 5KVA System)
Real Estate Services
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it