Loading
2 Bedroom Property for Sale in Brackenfell Western Cape

R 12 000
video
video
video
video

Property features

  • R 12 000
  • 2 Bedrooms
  • 1.0 Bathrooms
  • 0 Living Room/s
  • Garage for 1  car/s

Property Details

Hierdie wooneenheid in die Othello aftree-oord bied al die positiewe punte wat u verblyf aangenaam sal maak.
Die woonstel front noord, wat veral help om die warm winterson in te nooi. Die woonstel is ook op die grondvloer, wat toegang tot die wooneenheid vergemaklik en interaksie met mede-inwoners bevorder. 'n Verdere pluspunt is die enkelmotorhuis en toegewysde parkeer plek.
In die hoofgebou is daar geriewe soos 'n eetsaal, waar etes teen bykomende vergoeding aangebied word, wasserygeriewe, 'n biblioteek en 'n dameskroeg met snoekertafel waar vriende mekaar in 'n ontspanne omgewing kan ontmoet.
'n Verskeidenheid van mediese dienste is vir inwoners beskikbaar na gelang van behoefte.
Groot sorg is geneem om die veiligheid van die inwoners te verseker. Die aftree-oord is omhein met 'n elektriese omheing en die toegangshek word 24/7 deur wagte beman terwyl die omheining ook op 'n gereelde basis gepatroleer word.

Die wooneenheid bied die volgende:
'n oopplan sit/eetkamer gedeelte met 'n lugreelaar
'n kombuis met granietoppervlakte en onder-toonbank oond en spenskas
'n badkamer met 'n groot stort en warm handdoekreeling
'n hoofslaapkamer met 'n 4-deur kas
'n tweede slaapkamer met 'n 4-deur kas
Die agterdeur van elke eenheid bied toegang tot 'n groot, onderdak atrium waar vriende en groepe kan vergader.

MAANDELIKSE KOSTE IS AS VOLG:

  1. Maaltyd bybetaling = R177 per persoon.
  2. Medwell = R222 per persoon
  3. Ombud R31.96
  4. City wide cleaning = R57.70
  5. Elektrisiteit = kragmeter

Availability: 2026-11-01

Bond Calculator

Calculate your estimated monthly bond repayment for this property

% R

Property Investment Calculator

Buying to invest? Analyse this property's investment potential

Calculate cash flow projections, ROI, rental yields, and see when this property could start making you money. Get a detailed 20-year investment analysis with tax benefits.

Analyse Investment Returns

Get in touch with Agent

For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it