Albertinia, Albertinia, Western Cape ID 1205205
House
2.0
4
994m2
Albertinia Weskaap R3,150 000 Erf groote: 994m2 Huis te koop in gesogte deel van Albertinia, beslis iets vir die oog. 4 x slaapkamers 2 x badkamers (Hoof slaapkamer en-suite) (toilet/wasbak/groot stort). * Elektriese geyser * Oopplan sit/eetkamer * Groot kombuis met baie kaste (elektriese stoof). Toegeboude agterstoep is ongeveer 50m2 (10x5), wat n heerlike gesellige kuier area is met groot ingeboude braai, in die een hoek van die agterstoep is ook n klein waskamer waar n wasmasjien met gemak inpas. Vanuit die agterstoep, groet nog n asemrowende prentjie wat jou asem wegslaan met n groot grasdak lapa met sy eie groot ingeboude braai, wat ook weer uitkyk op n 3 x6 nuwe swembad, alles in werkende toestand, het ook n lig in die swembad. Met n mooi gevestigte tuin, en heeltemal privaat. * 1 x motorhuis ( remote control deur). * Huis het teel dak. * 1 x 2500L water tank * Boorgat hele tuin is onder besproeing. * Huis is reg rondom omhein (pre-cast muur). * Lapa/swembad het eie kragboks. * Huis het eie kragboks. * Daar is reeds n konneksie vir n inverter, kan net ingeplak word. * Peaconut boom gee so 3kg uitgedopte neute per jaar. *Swembad *Binne en Buite Braai *Boorgat *2500L Water tenk *Lapa
Nikkie Rossouw Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it