Face brick 3 Bedroom house with 2 Bathrooms. Kitchen, Lounge and indoor Braai.
Low maintenance Netjiese huis met geen onderhoud nodig.
Goed versorgde erf, dubbel motorhuis (ekstra lengte), Diefwering.
Prys nie onderhandelbaat nie. Goeie waarde vir geld.
Kontak my gerus om die eiendom te besoek.