Albertinia, Albertinia, Western Cape ID 1244793
House
2.0
3
743m2
Albertinia weskaap R1, 942 500 Erf groote: 743m2 3 x slaapkamers 2 x badkamers Ooplan voorhuis/eetkamer Kombuis Dubbel motorhuis 2 x water tanks (1 x 2500L + 1 x 1500L) * Hoofslaapkamer en-suite (stort/wasbak en toilet) * Aparte vol badkamer (bad/stort/wasbak & toilet) * Voorstoep is toegebou, lekker kuier/ontspan hoekie. * Blinds by al die vensters. Aan die binnekant van die motorhuis is groot spasie vir wasmasjien/tumble dryer en deur wat uitloop na agter tuin. Omhein aan 3 kante - precast muur. Voorkant van huis n bietjie laer precast muur met mooi hout afwerking bo-op muur. Prepaid Rates & taxes: R1,100pm Die eiendom is n moet sien om dit te kan waardeer. Netjiese tuin voor en agter, en n lus vir die oog. * Hoofslaapkamer en nog een van die slaapkamers is baie groot en baie spasie vir ekstra bed/sitbank en baie hangkaste. * Gang het ook groot linne kas, beslis ook n aanwins. * Kombuis het ook baie kaste /mooi groot speserye rak en dubbel wasbak. Eiendom is in n uitstekende goeie toestand en net reg vir intrek, en beslis n moet sien om te kan waardeer. Spasie in die hele huis spreek vanself. Albertinia is tussen mosselbaai en riversdal en nie ver van bekende strande soos stilbaai, danabaai gouritsmond. Kontak gerus vir afspraak om te besigtig.
Nikkie Rossouw Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it