Albertinia, Albertinia, Western Cape ID 1202399
House
1.0
3
587m2
A real fixer-upper 3 bedroom. 1.5 Bathroom Living Room, Dining Room, Kitchen, Double Garage. Property is between 2 Streets - Station Road at the front and Henry Street at the back. Statige ou huis wat dringend aandag nodig het. Hout vloere kan weer 'n mooi prentjie vorm. So ook die mooi hout plafonne. Woonhuis sal beslis aandag trek wanneer weer in volle glorie herstel is... Erf is heeltemal omhein en ideaal vir troeteldiere, selfs 'n groot hond. Eiendom kan besigheids regte verkry aangesien dit gelee is aan 1 van ons dorp se Hoof Strate. Dit kan dan omskep word in kantore of 'n ander besigheid Kontak my gerus om die eiendom te besoek.
Property Pointer
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it