Moregloed, Moot, Gauteng ID 1302940
Apartment/Flat
1.0
2
Hierdie pragtige 2 slaapkamer 1 badkamer woonstel is nuut in die mark om te verkoop! In Moregloed Pretoria! 2 heerlike ruim kamers, groot sitkamer en eetkamer. Oulike kombuisie met die potensiaal om oop te breek en groter te maak. Die blok word baie skoon en netjies gehou. Jy het ook jou eie garage. Skakel ons gerus om te kom kyk! Diamond Peak Real Estate Verkope 084 048 6837 R640 000
Diamond Peak Real Estate
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it