Loading
2 Bedroom Property for Sale in Mookgopong Rural Limpopo

R 750 000
video
video
video
video

Property features

  • R 750 000
  • 2 Bedrooms
  • 1.0 Bathrooms
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 0  car/s
  • Outside Parking for 1 car/s
  • Levies 
  • Rates 
  • Pet Friendly
  • Outdoor pool
  • Garden
  • Security Estate

Property Details

Goeie belegging in die pragtige Die Oog Aftree-Landgoed! Hierdie gerieflike huis is baie privaat en 'n lushof om na huis toe tegaan. Die woning is gerieflik en maklik onderhoubaar. Die huis bied ‘n groot oop plan sitkamer met ’n skuifdeur wat na die binne privaat tuin toe vloei. Die kombuis het baie ingeboude kaste met graniet blaaie, klein twee plaat stoof, dubbel sink wasbak en plek vir een water elektriese toebehoor en yskas. Plek vir 'n klein eetkamer tafel en stoele. Die hoofslaapkamer is baie ruim met ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer vat gerieflik ’n dubbel bed met ook ingboude kaste. Daar is een badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n lapa waar heerlik ontspan en onthaal kan word saam familie en vriende. Daar is ’n afdak vir een motor met seile vir die bosveld se wind en weer vir beskerming. Die Oog aftree-landgoed is 'n unieke aktiewe leefstyl blyplek vir mense wat nie kans sien vir 'n tradisionele aftree-oord nie. Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld en met die fokus op aktiewe veroudering met al die fasiliteite, dienste en ondersteuningsprogramme wat daarmee gepaard gaan. Skakel my nou vir ’n privaat besigtiging en kry jou plek in die bosveld!

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it