Hierdie groot leë erwe kan dadelik ontwikkel word, is naby rivier geleë en is reeds onderverdeel in sewe kleiner erwe.
Die erwe se groottes:
Erf 1: 901m²
Erf 2: 904 m²
Erf 3: 737 m²
Erf 4: 743 m²
Erf 5: 787 m²
Erf 6: 720 m²
Erf 7: 779 m²
Onderkant van die erf is net bo die Vaalrivier geleë.
Ideaal vir woonstelle.
Boorgat wat nie toegerus is nie.