Wolmaransstad, Wolmaransstad, North West ID 846062
Retail
2855m2
HIERDIE GOED GELEë ERF IN WOLMARANSSTAD IS OP DIE N12 WAT DEUR WOLMARANSSTAD SE HOOFSTRAAT LOOP MET BAIE POTENSIAAL DAAR IS DIE VOLGENDE OP DIE ERF 600 m² STAAL KONSTRUKSIE WAARVAN DIE VOLGENDE DIE VLOERSPASIE IN BESLAG Lê 25 TOT 30 ONDER DAK VOERTUIG PARKERING VIR VOERTUIE WAT BEMARK WORD 4 NETJIESE NUUT GEBOUDE KANTORE UITGELê MET TEELS TWEE VAN DIE KANTORE HET INGEBOUDE KASTE 2 KLEIN KOMBUISIES UITGELê MET TEELS EN INGEBOUDE KASTE ALLE VERTREKKE IS MET ALIMINIUM VENSTERS EN SKUIFDEURE TOEGERUS 2 TOILETTE VIR PERSONEEL GEBRUIK, SLEGS 1 TOILET HET 'N INGEBOUDE KASSIE MET HANDE WASBAK DIE HOOF KANTOOR HET 'N EN-SUITE BADKAMER TOEGERUS MET 'N STORT, TOILET, WASBAK EN INGEBOUDE KASSIE WERKSWINKEL WAT TOEGERUS IS MET KRAGPUNTE EN WATER "WASH-BAY" TOEGERUS MET WATER EN 'N 1 000 LITER WATER TENK ALARM STELSEL, ELEKTRIESE OMHEINING EN BEAMS GEKOPPEL AAN MONITERING KOL LIGTE OP DIE PERSEEL INGANGS HEK TOEGERUS MET HEKMOTOR 1 X 5KvA INVERTOR VIR DIE LOADSHEDDING DAE KOOPKRAG METER REEDS GEIINSTALLEER BOORGAT WAT NIE TOEGERUS IS NIE, LEWER ONGEVEER 500 LITER WATER PER UUR ERF IS OOK BESIGHEIDS REGTE GEREGISTREER ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER OORDRAG KOSTE IS OP VERKOPER KONTAK ONS GERUS VIR ENIGE VERDERE NAVRAE OF BESIGTIGING VAN DIE PERSEEL
Van Niekerk Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it