Wolmaransstad, Wolmaransstad, North West ID 846061
Retail
1756m2
HIERDIE 1 756 m² PERSEEL IS GELEë OP DIE N12 DEUR WOLMARANSSTAD SE HOOFSTRAAT EN DIE IDEALE GELEENTHEID VIR IEMAND WAT 'N NUWE BESIGHEID WIL BEGIN OF WIL UITBREI MET 'N MOTOR HANDELAARS MAATSKAPPY EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE WENDY HUIS VAN ONGEVEER 20m² MET 'N STOORKAMER, REG VIR KANTOOR GEBRUIK SPOEL TOILET 1 000 LITER WATER TENK 9 000 BTU LUGVERSORGER CCTV KAMERA'S SOWEL AS ALARM STELSEL EN ELEKTRIESE OMHEINING GEKOPPEL AAN MONITERING 10 VOERTUIG ONDER DAK PARKERING VIR TENTOONSTELLING VAN VOERTUIE WAT BEMARK WORD VAN ONGEVEER 235m² ELEKTRISITEIT IS GEKOPPEL TOT DIE WENDY HUIS DIE ERF HET OOK BESIGHEIDS REGTE OP ELEKTRIESE SERTIFIKAAT IS OP VERKOPER OORDRAG KOSTES IS OP KOPER SKAKEL ONS GERUS VIR ENIGE VERDERE NAVRAE OF BESIGTIGING VAN DIE PERSEEL
Van Niekerk Properties
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it