Hierdie veelsydige besigheidsgebou in Vrede word tans as 'n heerlike kuierplek met 'n kroeg gebruik.
Dranklisensie is in orde.
Erfgrootte: 1487 vierkante meter.
Gebougrootte: Ongeveer 200 vierkante meter.
Parkering: Ongeveer 1287 vierkante meter.
Hierdie besigheidsgebou se veelsydigheid is in alternatiewe aanwendings volgens die behoefte van die nuwe eienaar.
Prys: R1 580 000
BTW uitgesluit.
NB: Trust nie geregistreer vir BTW nie