Gouda, Tulbagh, Western Cape ID 1179384
Hotel
2142m2
Boutique Hotel with bottle Store For sale in Gouda In Gouda, there is a boutique HOTEL for sale with a running business with 5 income streams. (T&C) It is very popular for tourists and locals for their weekly entertainment with top artists in their theatre. A must-see and A must investigate! bottle store (t&c) Reception Dining room/restaurant/canteen Historical Bar area Theatre - seats 140 separate house with 4 self-catering units 11 bedrooms - 5 ensuite Pool and many more 5 INCOME STREAMS with this Running concern with furniture included (t&c) Give me a call and I will guide you through this amazing opportunity. Eksklusiewe Boutique Hotel in Gouda 10 km vanaf Tulbachmet Gewilde Teater, Historiese Kroeg & Selfsorg Eenhede – Gelee¨ in die Hart van die Boland! Hierdie een-in-’n-miljoen eiendom bied ‘n ongee¨wenaarde belegging in die gasvryheids- en vermaaklikheidsbedryf. Gelee¨ in die pragtige, skilderagtige Boland, slegs ‘n uur se ry vanaf Kaapstad, is hierdie gevestigde onderneming geliefd onder plaaslike en internasionale besoekers. Eiendom Hoogtepunte: Bele in die eiendom en kry die besigheid sonder enige koste Ten volle gemeubileerd Hotel met luukse verblyf - 5 Inkomste strome Teater – ‘n gewilde venue vir Suid-Afrikaanse kunstenaars Historiese Kroeg & BOTTELSTOOR met karakter en sjarme Kantien – ‘n sosiale kuierplek met ‘n unieke atmosfeer In aparte woning 4 Selfsorg Eenhede – perfekte geleentheid vir ekstra inkomste 11 Boutique kamers Met ‘n ryk geskiedenis en ‘n lojale klie¨ntebasis is hierdie ‘n uitmuntende geleentheid vir ‘n entrepreneur of belegger wat ‘n suksesvolle onderneming wil oorneem. Redes om te bele: Goed gevestigde handelsnaam en lojale kliente Toerisme-aantreklikheid met ‘n unieke aanbod Hoe¨ inkomstepotensiaal deur verskeie inkomstestrome Ideale ligging vir plaaslike en internasionale besoekers An Opportunity of a lifetime! Great property investment and a great business opportunity
Jawitz Franschhoek, Paarl and Wellington
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it