Commercial Property for Sale in Clanwilliam Western Cape

R 470 000
video
video
video
video

Property features

  • R 470 000
  • Rates 

Property Details

Verbeel jou hoe jy wakker word langs die Jan Dissels Rivier, met asem rowende uitsigte op die Cederberge, omring deur die rus en skoonheid van die Wes-Kaapse platteland.

Hierdie 613m² erf is geleë te Cederbergsingel, binne 'n nuwe, veilige ontwikkeling waar slegs 'n handjievol eienaars reeds gevestig is.

Dit bied 'n unieke geleentheid om vroeg betrokke te raak in 'n opkomende area — en met volledige goedgekeurde bou planne reeds beskikbaar, jy kan dadelik begin bou sonder die vertraging van munisipale goedkeuring.
Die goedgekeurde planne sluit in:
3 slaapkamers (hoof slaapkamer met en-suite badkamer)
Volle familie badkamer
Oop-plan sit-, eet- en kombuis area
Skottelgoedkamer (scullery)
Enkel motorhuis
Gedekte patio met braai-area (18m²)
Metaaldak met moderne skuinssnit-ontwerp
Glas- en aluminium vensters en -deure regdeur
Totale grootte: 152m² (112m² huis, 22m² motorhuis, 18m² gedekte patio)

Kenmerke van die ligging:
Aan die Jan Dissels Rivier
Pragtige uitsig op die Cederberge
Beheerde toegang met sekuriteits hek by die hoofingang
Loop afstand van skole
Loop afstand van die SAPD
SPAR naby, met Checkers wat binnekort open
Omring deur Clanwilliam se natuurlike besienswaardighede

Of jy nou 'n gesins huis beplan, 'n naweek plek soek, of grond as belegging wil bekom terwyl die area nog bekostigbaar is — hierdie erf, met planne reeds gereed, bied die geleentheid om jou droom vinnig te verwesenlik in een van die Wes-Kaap se mooiste plattelandse dorpe.

Prys: R470 000
Erf grootte: 613m²

Kontak Kelvin Edwards vir meer inligting of om 'n besigtiging te reël.
081 335 4190

Get in touch with Agent

For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it