BESIGHEID & EIENDOM TE KOOP – INDUSTRIËLE AREA
WT SLAGHUIS – gevestig sedert 2002
Aleen Mandaat
’n Unieke geleentheid om ’n goed gevestigde slaghuis met eiendom in ’n industriële area aan te koop. Die besigheid het ’n bewese rekord, lojale klantebasis en goeie inkomste.
EIENDOMSBESONDERHEDE (Woonhuis)
Grondvloer:
• Oopplan kombuis en sitkamer
• Kombuis met mooi houtkaste
• Aparte opwas met ekstra kaste, dubbel opwasbak en aansluiting vir wasmasjien
• Aparte eetkamer met ingeboude kaste
• Sitkamer met deure wat na buite-area lei
• Ingeboude braai
• Gastebadkamer (toilet en wasbak)
• Teëlvloere in grondvloervertrekke
• Stoof nie ingesluit in transaksie nie
Boonste vloer:
• 3 Ruim slaapkamers met houtvloere, dakwaaiers en ingeboude kaste
• Hoofslaapkamer met en suite badkamer
• Badkamer 1 (en suite): bad, wasbak, toilet en linnekas
• Badkamer 2: stort, wasbak en toilet
• Badkamervloere bedek met novilon
• Addisionele vertrek wat as leefarea kan dien
• Antieke losstaande kaggel
• Deur wat uitgaan na patio met lieflike uitsig oor die dorp
• Vertrek vir inverterstelsel
Energie:
• Inverter met batterye
• ±50kW battery kapasiteit
• 72 + 48 sonpanele
SLAGHUIS / BESIGHEID
• Direkte toegang vanaf die huis na die slaghuis
• Slaghuis bestaan uit:
• Kantoor
• Klantegedeelte
• Bedieningsarea
• Voorbereidingsarea
• Alle toerusting en voorraad ingesluit, onder andere:
• Yskaste
• Vrieskaste
• Toonbanke
• Koelkamers
• Vleis saag
• Skale
• Menger
• Elektriese wors stopper
• Karkas skaal
• Kook pot
• Nr 2 Maler (mincer)
• Voertuig (Toyota bakkie)
• CCTV -16 kameras
Inventarislys beskikbaar aan ernstige kopers
Finansiële state slegs beskikbaar aan ernstige, gekwalifiseerde kopers
OPSOMMING
Besigheid en eiendom word saam verkoop
Gevestigde slaghuis sedert 2002
Goeie inkomste en uitstekende potensiaal
Ideaal vir ’n eienaar-bestuurder of familie-onderneming
Kontak ons vandag vir meer inligting of ’n privaat besigtiging.