SOLE & EXCLUSIVE MANDATE
3125Sqm Plot for sale in the Industrial area of Albertinia
Erwe gelee in Nywerheidslaan kom min in die mark.....
Hierdie erf grens aan die N2 wat goeie bemarkings-geleentheid bied.
Kontak my gerus indien u belangstel, vir meer besonderhede