Commercial Property for Sale in Reivilo Northern Cape
R 10 000 000

Property features

  • R 10 000 000

Property Details

489 ha Plaas Te Koop
Hierdie gedeelte vorm deel van ’n gevestigde plaas wat in drie afsonderlike gedeeltes verdeel is. Gedeelte 3 word individueel aangebied en bied ’n praktiese uitleg met bestaande vee-infrastruktuur.
Die gedeelte beskik oor 3 kampe, 1 windpomp en 2 damme. Daar is ook 2 krale met drukgange, wat goeie ondersteuning bied vir die hantering en bestuur van vee.
’n Ideale opsie vir ’n koper wat op soek is na ’n praktiese plaasgedeelte met bestaande vee-infrastruktuur.
Kontak ons gerus vir meer inligting of om ’n besigtiging te reël.

See more properties

Get in touch with Agent


For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it

See more properties