Commercial Property for Sale in Jan Kempdorp Rural Northern Cape

R 22 050 000
video
video
video
video

Property features

  • R 22 050 000

Property Details

91 Ha Plaas te Koop in Jan Kempdorp – Besproeiing, Pekanneute en Ontwikkelingspotensiaal
Hierdie 91 hektaar plaas in Barkly West bied 'n uitstekende geleentheid vir kopers wat op soek is na 'n gevestigde besproeiingseenheid met 'n jong pekanneut-aanplanting en ruimte vir verdere ontwikkeling.
Die plaas beskik oor drie boorgate, waarvan een met 'n dompelpomp toegerus is, asook 'n 50 KVA Eskom-kragpunt wat die infrastruktuur ondersteun.
Die woonhuis bestaan uit:
3 Slaapkamers
1½ Badkamers
Kombuis
Sit- en leefarea
Die huis is met 'n sonkragstelsel toegerus wat bydra tot laer bedryfskoste.
Verbeterings op die plaas sluit in:
12 x 18 m staalstoor
30 x 12 m volledig toegeboude staalstoor
Ou melkstal
Besproeiing word voorsien deur:
1 x 4-toring 360° senterpivot wat ongeveer 22 ha besproei
2 x 4-toring Agrico-pivots wat saam ongeveer 22 ha besproei
1 pivot wat reeds omgeploeg is
1 pivot waarop ou lusern gevestig is
Die plaas beskik verder oor:
7 ha Wichita- en Choctaw-pekanneutbome van ongeveer 7 jaar oud
4 ha pekanneutbome van ongeveer 2 jaar oud
Drupbesproeiing vir die pekanneutaanplantings
Op die perseel is daar ook 'n huis wat opknapping benodig, asook 'n klein stoor wat verdere ontwikkelingsmoontlikhede bied.
Hierdie plaas bied 'n kombinasie van besproeiingsland, gevestigde pekanneutproduksie en infrastruktuur. Met sy goeie ligging en verdere ontwikkelingspotensiaal is dit 'n ideale belegging vir die vooruitdenkende landbouer.

Get in touch with Agent

For your convenience you will be automatically added to our area alerts.

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it