3 Bed House For Rent Wilkoppies Klerksdorp

3 Bedroom House to Rent in Wilkoppies Wilkoppies, Klerksdorp, North West
  •  072 333 5665 WhatsApp me

    • House
    • 3
    • 3.0
    • Deposit R17500
    ID: #23565
    For Rent R 17 500
     

    Pragtige dubbelverdieping huis in 'n uitsoek kompleks. Ruim 3 slaapkamer huis met baie ekstras in uitsoek kompleks. Boonste vloer. 1 groot slaapkamer instap klerekas , en-suite badkamer. Lekker groot balkon, Kombuis en groot leefarea. Onderste vloer: 2 kamers, elk met eie badkamers. Braai kamer, eetkamer sit kamer en leefarea. Groot genoeg tuin om diere aan te hou. 3 garages. Dadelik beskikbaar.

    Property Features

    • R 17 500
    • Available Immediately
    • Min Term
    • 3 Bedrooms
    • 3.0 Bathrooms
    • 0 Living Room/s
    • Garage for 3 car/s
    • Outside Parking for 0 car/s


    Agent Information

    Alta Janse van RensburgHOME SPOT PROPERTIES CC

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.