3 Bed House For Rent Sinoville Pretoria

3 Bedroom House to Rent in Sinoville Sinoville, Pretoria, Gauteng
  •  082 929 2700 WhatsApp me

    • House
    • 3
    • 2.0
    • Deposit R
    ID: #43883
    For Rent R 12 500
     

    3 Slaapkamer Huis te huur in Sinoville - R12500 / maand Pragtige 3 slaapkamer huis te huur in Sinoville naby Stefanus Roos Laerskool. Die huis bied:- 3 ruim slaapkamers , 2 badkamers , groot braaikamer , sitkamer , eetkamer , mooi kombuis met 'n dubbel motorhuis en dubbel afdakke . Boorgat om die tuin te besproei. Pragtige tuin. Water, Sanitasie & Vullis verwydering word verdeel met woonstel en is maandeliks betaalbaar. Prepaid elektrisiteit. Kom kyk gerus!!!! Skakel my, Jannie Le Grange!!! !!!Onmiddelik beskikbaar!!!!

    Property Features

    • R 12 500
    • Available 01 July 2020
    • Min Term
    • 3 Bedrooms
    • 2.0 Bathrooms
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 2 car/s
    • Outside Parking for 1 car/s
    • Dining Room

    Agent Information

    Jannie Le GrangeRed Mill Properties

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.