2 Bed Flat for Sale Boland Park Mossel Bay

2 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Boland Park Boland Park, Mossel Bay, Western Cape
  •  082 930 7007 WhatsApp me

    • Flat
    • 2
    • 1.0
    ID: #34089
    For Sale R1 295 000

    "I'm easy, lock up and go"

     

    2 Bedroom Apartment in Boland Park Baie gesellige woonstel!!! Hierdie gerieflike woonstel met prag uitsig oor die see word verkoop met meeste meubels ingesluit. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 vol badkamer, oopplan leefarea en kombuis. Trappe lei na 'n loft wat kan dien as studeer area of ekstra slaapplek. Die kompleks bied 'n swembad en maklike toegang met 'n hysbak en 1 Afdak parkering Die eenheid is baie naby aan die strand en is in n veiligheids kompleks. Dit is idiaal vir vakansie verhuuring of permanente verblyf

    Property Features

    • R1 295 000
    • 2 Bedrooms
    • 1.0 Bathrooms
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 0 car/s
    • Outside Parking for 1 car/s

    Agent Information

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.