2 Bed Farm for Sale Hartenbos Hartenbos

Farm for Sale in Hartenbos Rural Hartenbos, Hartenbos, Western Cape
  •  079 412 5794 WhatsApp me

    • Farm
    • 2
    • 1.0
    ID: #23772
    For Sale R5 900 000

    Pragtige plaas te koop 10km vanaf Hartenbos - Oudtshoorn-pad R328 Pragtige plaas 9km van Hartenbos. Ongeveer 30ha Netjiese 2slk huis met oopplan leefarea. Moderne Kombuis Goeie sekuriteit met kamera's, elektrifisering en elektriese hekmotors. Plaas bied 'n goeie inkomste met reeds gevestigde infrastruktuur. Lewer genoegsame klei grond vir produksie. Alle Fabrieks toerusting word verkoop . Notaris sal voorsien word. 2 Groot Store Sement dam. Rivier water en Munisipale water. Eskom krag. 3 Fase krag. Kontak agent vir meer besonderhede

    Property Features

    • R5 900 000
    • 2 Bedrooms
    • 1.0 Bathrooms
    • 0 Living Room/s
    • Garage for 0 car/s
    • Outside Parking for 0 car/s

    Agent Information

    Anna-Tabitha BothmaHOME SPOT PROPERTIES CC