6 Bed House for Sale Tuscany Ridge Potchefstroom

6 Bedroom House for Sale in Tuscany Ridge Tuscany Ridge, Potchefstroom, North West
  •  082 787 6569 WhatsApp me

    • House
    • 6
    • 6.5
    ID: #13991
    For Sale R5 300 000
     

    Hierdie spog woning is in 'n rustige cul-de-sac in Tuscany Ridge landgoed geleë, die eiendom bied 'n onverbeterlike uitsig oor die dam. Daar is 6 slaapkamers met 6 en-suite badkamers asook 'n gaste toilet. Die moderne kombuis bied hoë gehalte afwerkings en 'n semi oopplan ontwerp met 'n uitsig deur die sitkamer en eetkamer na die tuin en dam. Daar twee elektroniese motorhuise met 'n dubbel afdak vir addisionele parkering voor die motorhuise. Kontak jou vriendeike Fine Living agent vir meer inligting of om 'n afspraak te maak.

    Property Features

    • R5 300 000
    • 6 Bedrooms
    • 6.5 Bathrooms
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 2 car/s
    • Outside Parking for 2 car/s
    • Outdoor Pool


    Agent Information

    Angelique MöllerFine Living Real Estate

    Marius MöllerFine Living Real Estate

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.