5 Bed House for Sale Tuscany Ridge Potchefstroom

5 Bedroom House for Sale in Tuscany Ridge Tuscany Ridge, Potchefstroom, North West
  •  082 787 6569 WhatsApp me

    • House
    • 5
    • 4.0
    • Stand 1000 m2
    • Building 450 m2
    ID: #13982
    For Sale R4 250 000
     

    Die eiendom het n lieflike uitsig op een van die damme in Tuscany. Die moderne dubbel verdieping bied 4 slaapkamer met 3 badkamers en ‘n pajama lounge bo met ‘n balkon wat uitkyk op die dam. Die grondvloer bied ‘n gaste kamer en vol gaste badkamer en ‘n studeerkamer. Verder vloei die leefvertrekke in mekaar met ‘n toe geboude braai area, perfek vir onthaal. Kontak jou vriendelike Fine Living agent vir meer inligting of om 'n afspraak te maak.

    Property Features

    • R4 250 000
    • 5 Bedrooms
    • 4.0 Bathrooms
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 2 car/s
    • Outside Parking for 0 car/s
    • Dining Room


    Agent Information

    Angelique MöllerFine Living Real Estate

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.