4 Bed House for Sale Miederpark Potchefstroom

4 Bed House in Miederpark Miederpark, Potchefstroom, North West  072 620 3182 WhatsApp me

  • House
  • 4
  • 2.0
  • Stand 770 m2
ID: #108737
For Sale R1 370 000

"Nature lover? I'm the perfect catch"

 

NUWE EKSKLUSIEWE MANDAAT!!!! Klassieke Miederpark familie huis met vier slaapkamers, twee badkamers, twee sitkamers en pragtige swembad. Lekker familie kombuis en water filtrering sisteem gekoppel. Hierdie eiendom spog met n pragtige tuin, lapa en swembad. Meer ekstras sluit in 'n boorgat en besproeiing stelsel. Dubbel motorhuis met dubbel onderdak parkering vir die motors agter toesluit hekke. Al die karakter van die huis laat jou weet dit is n familie huis wat jy nie wil op uitmis nie, so maak nou jou afspraak!

Property Features

  • R1 370 000
  • Rates
    R390 pm
  • Ownership
  • 4 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • Staff Quarters
  • 2 Living Room/s
  • Garage for 2 car/s
  • Outside Parking for 2 car/s
  • Pet Friendly
  • Outdoor Pool
  • Dining Room

Agent Information

Pieter MaraisUniprop Potchefstroom

Want me? Feel free to ask me a question.

You need to be logged in to ask a question.
Click here to LOGIN or REGISTER here.