3 Bed House for Sale Miederpark Potchefstroom

3 Bed House in Miederpark Miederpark, Potchefstroom, North West  072 620 3182 WhatsApp me

  • House
  • 3
  • 2.0
  • Stand 1084 m2
ID: #108742
For Sale R1 499 000

"We'll get on like a house on fire"

 

Manjifieke Tuiste! Dit beskryf die huis in een van die puikste dele van Miederpark! Die eiendom spog met n pragtige groot swembad in die tuin wat gemaak is om geniet te word op daardie nie so re├źnerige warm somers dae. Van daar stap jy onderdak in die huis in na n groot familie sitkamer met groot vensters wat dan lei tot eetkamer. Die kombuis is baie netjies en het genoeg ingeboude kaste vir al daai Tupperware bakke. Geniet die 3 slaapkamers met ingeboude kaste en 2 groot badkamers. Verder is daar 4 toesluit motorhuise en dubbel onderdak parkering vir al die voertuie. Hierdie eiendom het n boorgat en jou tuin en huis sal altyd dankie s.

Property Features

  • R1 499 000
  • Rates
    R416 pm
  • Ownership
  • 3 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • Staff Quarters
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 4 car/s
  • Outside Parking for 2 car/s
  • Pets Allowed
  • Outdoor Pool
  • Dining Room

Agent Information

Pieter MaraisUniprop Potchefstroom

Want me? Feel free to ask me a question.

You need to be logged in to ask a question.
Click here to LOGIN or REGISTER here.