3 Bed House for Sale Mossel Bay Mossel Bay

3 Bedroom House for Sale in Paradise Coast Mossel Bay, Mossel Bay, Western Cape  079 412 5794 WhatsApp me

  • House
  • 3
  • 2.0
  • Stand 365 m2
  • Building 185 m2
ID: #140079
For Sale R3 150 000
 

Uitgesoekte Aftree Oord in Mosselbaai! Eksklusiewe Styl en Gerief! Maak jou tuiste deel van hierdie pragtige, gesogte Aftree oord in Mosselbaai. Splinternuwe eenheid. Baie modern en goed beplan vir jou aftrede. Ruim oopplan kombuis en leefarea. Spasie om jou uitleg te beplan van eetkamer en TV Kamer. Pragtige Glas deure na buite wat 'n gevoel van ekstra ruimte verskaf. Kombuis het genoeg kaste en graniet oppervlaktes met gasstoof. 3 Slaapkamers met wit ingeboude kaste, dakwaaiers en houtvloere. Hoof slaapkamer het en-suite badkamer. Gaste badkamer met gerieflike stort. Dubbel Motorhuis. Koopkrag meter. Frail Care beskikbaar op perseel

Property Features

  • R3 150 000
  • Levies
    R2105 pm
  • Ownership
  • 3 Bedrooms
  • 2.0 Bathrooms
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 2 car/s
  • Outside Parking for 1 car/s
  • Pet Friendly
  • Dining Room

Agent Information

Anna-Tabitha BothmaHOME SPOT PROPERTIES CC

Want me? Feel free to ask me a question.

You need to be logged in to ask a question.
Click here to LOGIN or REGISTER here.