6 Bed Farm for Sale Harrismith Harrismith

FOR SALE IN HARRISMITH Harrismith, Harrismith, Free State
  •  082 412 5599 WhatsApp me

    • Farm
    • 6
    • 3.0
    • Building 500 m2
    ID: #56681
    For Sale R57 000 000

    "'m looking for a big spender"

     

    Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat. - Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met ‘n maklike toegangsroete vanaf die N3. - 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is. 606 000 m3 geregistreerde waterregte uit ‘n dam wat in ‘n standhoudende spruit geboue is. - Besproeiingstoerusting, wat ingesluit 3 Valley spilpunte is ingesluit in die bemarkingsprys. (2 x 6 toring en 1 x 10 toring) - Besonderse groot lande (205, 160, 126, 77, 51 en 38 ha) waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels verbou word. - 670 ha Natuurlike weiding, verdeel in weidingskampe. - Voerkrale vir 1000 beeste. Voerkrale-toerusting is ook by die koop ingesluit. - 5 Boorgate waarvan 1 toegerus is met ‘n dompelpomp. - 5 Sementdamme en 3 gronddamme. - 3 Fase Eskomkrag met 4 kragpunte. - Geen werkers met permanente verblyfreg. Goeie infrastruktuur bestaande uit: - 6 Slaapkamer woonhuis - 3 Slaapkamer voorafvervaardigde woonhuis. - 1000m2 Stoor - 3 x Stoorkamers - Werkerskwartiere vir 10 werkers. Indien van toepassing sal BTW by die bemarkingsprys gevoeg word. Kyk na die video van hierdie plaas hieronder. (Gaan na Media)

    Property Features

    • R57 000 000
    • 6 Bedrooms
    • 3.0 Bathrooms
    • Staff Quarters
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 2 car/s
    • Outside Parking for 0 car/s
    • Dining Room
    • Bore Hole

    Agent Information

    Hazel MinnaarHome Grown Rooted Living (Pty) Ltd

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.