4 Bed Farm for Sale Harrismith Harrismith

FOR SALE IN HARRISMITH Harrismith, Harrismith, Free State
  •  082 412 5599 WhatsApp me

    • Farm
    • 4
    • 2.0
    ID: #56697
    For Sale R104 000 000

    "'m looking for a big spender"

     

    3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark. Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in ‘n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase lê aan die rivierfront van die Corneliusrivier. Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen uit die Cornelius rivier. Karteringskaarte is beskikbaar. 14 Spilpunte is by die koop ingesluit. Daar is tans 2 x 50 ha lusern lande wat besproei word. Die plaas het goeie weiding en is verdeel in ongeveer 20 weidingskampe, almal met water toegerus. Die drade is in ‘n baie goeie toestand. Die plaas het ‘n baie goeie infrastruktuur met verskeie boorgate, grond- en sementdamme. Daar is 2 goeie woonhuise, ‘n kantoorkompleks, ‘n nuwe groot stoor en buitegeboue, veehanteringsgeriewe met krale en 'n laaibank Daar is geen werkershuise of werkers wat permanente verblyfreg op die plaas het nie. BTW moet nog by die verkoopsprys gevoeg word.

    Property Features

    • R104 000 000
    • 4 Bedrooms
    • 2.0 Bathrooms
    • 1 Living Room/s
    • Garage for 2 car/s
    • Outside Parking for 0 car/s
    • Dining Room

    Agent Information

    Hazel MinnaarHome Grown Rooted Living (Pty) Ltd

    Want me? Feel free to ask me a question.

    You need to be logged in to ask a question.
    Click here to LOGIN or REGISTER here.