2 Bed Simplex for Sale Amandasig Pretoria North

Gewilde Aftreeoord in Amandasig vir mense ouer as 50 jaar Amandasig, Pretoria North, Gauteng  082 551 1040 WhatsApp me

  • Simplex
  • 2
  • 3.0
  • Building 95 m2
ID: #236823
For Sale R 860 000
 

Hierdie gewilde aftreeoord in Amandasig het 'n eetkamer, biblioteek, ontspanningsarea en siekeboeg Die eenheid is loopafstand van die eetkamer Eenheid het 2 slaapkamers met aparte badkamer, aparte toilet en aparte stort Oop plan sitkamer met eetkamer. Air con in sitkamer Pragtige kombuis met baie kaste en aparte opwas area. Patio by agterdeur is toegemaak Kombuis het bedienings luik na eetkamer Toe stoep wat 'n lekker kuier area is Klein tuintjie Toesluit motorhuis Baie gewilde en baie veiige aftree oord

Property Features

  • R 860 000
  • 2 Bedrooms
  • 3.0 Bathrooms
  • 0 Living Room/s
  • Garage for 1 car/s
  • Outside Parking for 0 car/s


Want me? Feel free to ask me a question.

You need to be logged in to ask a question.
Click here to LOGIN or REGISTER here.